Tik (rekenaartoepassing)

Video van 'n persoon wat tik op 'n sleutelbord van 'n rekenaar of 'n skootrekenaar.

Tik is 'n proses waar teks geskryf word deur sleutels te druk op 'n tikmasjien, sleutelbord van 'n rekenaar, selfoon of 'n sakrekenaar. Dit kan onderskei word van ander vorme van teksinsette, soos deur te skryf met die hand en spraakherkenning. Die teks kan in die vorm van letters, nommers of simbole wees.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search